BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//We Are Centurion - ECPv6.15.20//NONSGML v1.0//EN
CALSCALE:GREGORIAN
METHOD:PUBLISH
X-WR-CALNAME:We Are Centurion
X-ORIGINAL-URL:https://wearecenturion.co.za
X-WR-CALDESC:Events for We Are Centurion
REFRESH-INTERVAL;VALUE=DURATION:PT1H
X-Robots-Tag:noindex
X-PUBLISHED-TTL:PT1H
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Europe/Helsinki
BEGIN:DAYLIGHT
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0300
TZNAME:EEST
DTSTART:20250330T010000
END:DAYLIGHT
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0300
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:EET
DTSTART:20251026T010000
END:STANDARD
BEGIN:DAYLIGHT
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0300
TZNAME:EEST
DTSTART:20260329T010000
END:DAYLIGHT
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0300
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:EET
DTSTART:20261025T010000
END:STANDARD
BEGIN:DAYLIGHT
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0300
TZNAME:EEST
DTSTART:20270328T010000
END:DAYLIGHT
BEGIN:STANDARD
TZOFFSETFROM:+0300
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:EET
DTSTART:20271031T010000
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
BEGIN:VEVENT
DTSTART;VALUE=DATE:20260806
DTEND;VALUE=DATE:20260809
DTSTAMP:20260825T172442
CREATED:20260804T180954Z
LAST-MODIFIED:20260804T180954Z
UID:2829-1785974400-1786233599@wearecenturion.co.za
SUMMARY:KRAGDAG 2026
DESCRIPTION:So het KragDag ontstaan\nBuitensporige stygings in Eskom-tariewe met gepaardgaande onbetroubare kraglewering\, het Hendrik en Alida Verwoerd van Diamantvallei Landgoed in 2007 daartoe beweeg om geskikte inligting\, produkte en diensverskaffers vir alternatiewe energie-oplossings te soek. Hulle het gou vasgestel dat meeste van die beskikbare inligting en oplossings destyds nog op groter ondernemings en die staat gerig is. Dit het in 2008 die eerste KragDag Ekspo die lig laat sien. Oorweldigende reaksie van die publiek het die Ekspo ŉ jaarlikse geleentheid gemaak. Intussen het daar baie water in die see geloop en is KragDag voortdurend besig om te poog om mense met ‘n selfstandigheidstrewe beter van diens te wees en te ondersteun. Sedert KragDag se ontstaan het verskeie produkte wat nog slegs in ŉ eksperimentele fase was\, praktyk geword. Nuwe produkte het op die mark verskyn en nuwe kennis het na vore gekom wat ons al baie minder uitgelewer maak. \nOrganiseerders\nDie KragDag Ekspo word georganiseer deur die KragDag personeel en ‘n paar gesinne wat hoofsaaklik op Diamantvallei woonagtig is en wat poog om hulle gesinne se lewens\, sover as wat die uitdagings in Suid-Afrika dit toelaat\, ooreenkomstig die KragDag filosofie in te rig. \n \n 
URL:https://wearecenturion.co.za/event/kragdag-2026/
LOCATION:Diamantvallei Landgoed Rayton\, Diamantvallei Landgoed\, Rayton\, South Africa
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://wearecenturion.co.za/wp-content/uploads/2026/08/763824265_1571019355035235_2848077220262329603_n.jpg
END:VEVENT
END:VCALENDAR