- This event has passed.
Plaaspret Fees/Vibe – Swartkop Laerskool
October 18, 2025 @ 9:00 am - 11:00 am
Free

Plaaspret Fees/Vibe
Kom kyk wat maak Laerskool Swartkop uniek en kom ervaar ons Pure Plaasvibe vir jouself!
Registreer deur die skakel in te vul voor 15de Okt 2025 : https://forms.gle/3Tz6wstRhjN4Usy68
Venue: Laerskool Swartkop.
Almal welkom – dis veral vir 4-6jariges om ‘n heerlike plaasvibe te ervaar. Kom speel saam en ervaar ‘n stukkie plaasvibe.