Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

TOLLIE PARTON – HOOFSEUN! 

October 2, 2025 @ 7:30 pm - 10:00 pm
R250
TOLLIE PARTON – HOOFSEUN! 
Centurion Teater: 123 Amkor rd, Lyttelton Manor, Centurion

Terug op populêre aanvraag – en vir ’n laaste keer met hiérdie show!

LAASTE PAAR KAARTJIES BESKIKBAAR! 🚨

📅 2 – 3 Oktober 2025
⏰ 19:30
📍 Die Centurion Teater
🎟️ R250 pp
🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/HoofseunTollieOkt25

Hoofseun is ‘n komiese, hoogs aansteeklike, semi-aanstootlike kykie na wat dit werklik beteken om ‘n klein Afrikaanse dorpie se verwagtinge in die gesig te staar, as ‘n drag queen. Wynand Kotze, Vanrhynsdorp se voormalige hoofseun, is nou ‘n fopdosser met die naam Tollie Parton. Hoe gegeur so iets? En die grootste vraag van almal:

Die show is propvol persoonlike stories oor haar dae as hoofseun, haar familie, en haar ervaringe binne die Afrikaner-gemeenskap; En ten spyte van die feit dat niemand daarvoor gevra het nie, stel Tollie die land bekend aan haar nuwe sokkie “treffer”. Van Hoofseun na Hoofmeisie.

Hier kom vetpret! Skuus, mens mag nie meer vet sê nie. Die pret het ‘n growwe beenstruktuur.

Details

Date:
October 2, 2025
Time:
7:30 pm - 10:00 pm
Cost:
R250
Website:
https://qkt.io/HoofseunTollieOkt25

Organizer

Centurion teater
View Organizer Website

Venue

Centurion Teater
123 Amkor Road
Lyttleton, Gauteng 0157 South Africa
+ Google Map
Phone
0633764982
View Venue Website