Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Die Vyftigers

September 28, 2025 @ 4:00 pm - 9:00 pm
R250
DIE VYFTIGERS 🔥 Hiérdie naweek! Jy kan die nie misloop nie!

Vier kunstenaars. Vier stories. Een verhoog. Een taal.

Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, en Abel Kraamsaal—vier van Afrikaans se mees egte, rou stemme kom saam vir ’n unieke musiekteaterervaring wat gehore regoor die land bekoor het.

📅 26 & 28 September 2025
🕢 26 Sept – 19h30 | 28 Sept – 16h00
🎟️ R250 pp
📲 Bespreek nou: https://qkt.io/VyftigersCT25

In die jaar waarin Afrikaans 100 jaar oud word, vier hierdie vier kunstenaars elk hul 50ste verjaarsdag—en hulle doen dit op die mees kragtige manier moontlik: met musiek, storie en siel.

Dis ’n viering. Dis ’n besinning. Dis ’n aand van melodie, liriek en lag wat lank ná die laaste noot sal bly hang.

🎼 Vervaardig deur: Neil Sandilands
🎸 Musikale Regie: Schalk Joubert
🖋 Teks: Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, en Abel Kraamsaal

Adres: 123 Amkor rd, Lyttelton Manor, Centurion

Details

Organizer

Venue

  • Die Centurion Teater
  • 123 Opaal Rd, Centurion
    Centurion, South Africa
    + Google Map