Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Dinosourusse kan nie lees nie

March 27, 2024 @ 10:00 am

Die ATKV & Scenario Produksie bied aan:

DINOUSOURUSSE KAN NIE LEES NIE!

(​KINDERTEATER)

27 MAA​RT 2024

R100 PP​

10​H00

Emmie en haar vreemde Oupa Bas het ’n reuseprobleem! Wat ​maak ’n mens met ’n dinosourus in jou sitkamer? En hoe kry ’n ​mens daardie dinosourus weer terug by sy huis?

Details

  • Date: March 27, 2024
  • Time:
    10:00 am