Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Ffortissimo Vocal Ensemble – Fauré Requiem

March 24, 2024 @ 3:00 pm

Die FAK bied ’n unieke Paaskonsert aan met Gabriel Fauré se Requiem in D mineur, Op. 48 deur die Ffortissimo Vokale Ensemble en ’n kamerorkes onder leding van Gideon Els .
Die soliste is Janré van Jaarsveld (tenoor), Marlie Jonker (sopraan), Lanie Coetzer (mezzosopraan) en Hanneli Vivier (alt).

Kom beleef die ideale Paasfees ervaring van Fauré se pragtige, tog geheimsinnige Requiem in die atmosfeer van die Heldesaal van die Voortrekkermonument.

Kinders R100 , Volwassenes R250

Details

Date:
March 24, 2024
Time:
3:00 pm