- This event has passed.
Gouelokkies Sprokiesland Speurder
March 28, 2024 @ 10:00 am
GOUELOKKIES: SPROKIESLAND SPEURDER!
KINDERTEATER!
28 MAART 2024
110PP
10H00 & 13H00
Die sprokies, soos ons hulle ken, is besig om te verander, karakters vergeet hul reëls, en sommige verdwyn selfs heeltemal! Maar moenie vrees nie, want die briljante Sprokiesland-speurder Gouelokkies is op die spoor van hierdie misterie.