Hettie Brittz kom kuier die 16de Mei in Centurion met haar nuwe boek “Kweek Kinders met Karakter”. Hierdie beloof om ‘n insiggewende aand te wees propvol pret, kennis en wysheid. Om teleurstelling te voorkom koop nou jou kaartjies by https://sentraalhand.co.za/hettie-brittz/