Lexus POP Classics 2023
Nadat ons weens die Covid-19-pandemie ‘n ruskans moes vat, kan ons uiteindelik weer hierdie lekker konsert vir julle bring.
Demi Lee Moore, Monique Steyn, Timothy Moloi, Boki, Corlea, Ruhan Du Toit, Samantha Leonard, Tarryn Lamb en die Mzanzi Youth Choir gaan op die verhoog wees.
Ons is ook baie opgewonde om weer die Holland’s Got Talent wenner Amira Willighagen op dié gesogte verhoog te hê.
Kaartjies sal slegs by ITickets beskikbaar wees.
In samewerking met ons borge Laeveld Agrochem, Virseker, kykNET en Belgravia Gin South Africa.