Monique’s Dot Art
Ek bied al 6 jaar klasse aan.
Ek bied ń heerlike, kreatiewe beginners werkswinkel aan.
Ek wys jou stap vir stap wat om te doen.
R420 – Dit sluit al die materiaal in,ñ starter pack, Koffie asook ń ligte ete.
Vintage Lounge (Hospice) – Clifton & North Street, Lyttelton Manor.