« All Events
Plaaspret Fees/Vibe
Venue: Laerskool Swartkop.
Almal welkom – dis veral vir 4-6jariges om ‘n heerlike plaasvibe te ervaar. Kom speel saam en ervaar ‘n stukkie plaasvibe.