- This event has passed.
Waterverf klas vir Beginners
May 11, 2024 @ 10:00 am
Vreeslik.opgewonde deel ek 11Mei se klas! Ons leer waterverf tegnieke sowel as komplimentere kleure op die kleurwiel. Beperkte plek beskikbaar. Sien die link hieronder vir meer informasie oor.hoe.die klas verloop.
https://www.facebook.com/Mtjieslocks?mibextid=ZbWKwL
Boek by Mariaan 0760384649