- This event has passed.
Centurion Gemeenskapsfees 2025
September 27, 2025 @ 5:00 am - 10:00 pm
R220.00

Centurion Gemeenskapsfees op 27 September 2025 is dié plek om te wees.
Feesgangers kan uitsien na pretlope, bergfietswedlope, stalletjies, ’n gemeenskapskombuis, kinderspeelarea, skoletalentopvoerings, 14 kunstenaars plus die rugbywedstryd tussen die Springbokke en Argentinië op die groot skerm!
Koop jou kaartjies hier: https://itickets.co.za/events/483317
Laerskool Hennopspark Amptelik
