Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Jan en die Boontjierank

July 4 @ 10:00 am - July 5 @ 11:00 am
-from
🌱 Jan en die Boontjierank is TERUG! 🤩🎶🥳
Na UITVERKOOPTE vertonings vroeër vanjaar is hierdie mini-pantomime weer op die planke vir ’n REUSE avontuur in die Julie vakansie!
📅 4 – 5 Julie 2025
🕙 10h00
🎟️ R110 pp
📲 https://qkt.io/2JanBoontjierankCT25
’n Jan maak altyd ’n plan – maar hierdie keer beland sy planne hom reguit in die sop van ’n honger reus! Kom lag saam, sing saam en ontdek saam hoe drie towerbone ’n nuwe wêreld oopmaak vol verrassings en waardevolle lewenslesse.
Hierdie vrolike mini-pantomime is propvol musiek, humor en storievertelling wat die jonges betrek en die oueres vermaak. Dit is die perfekte gesinsuitstappie vir die wintervakansie!
Let wel: Sitplekke is nie bespreek nie. Die voorste stoele word verwyder sodat kinders op die vloer voor die verhoog kan sit en alles van naby beleef. Grootmense kan gemaklik agter sit.
Regie & Teks: Tiaan Kirsten-Lubbe & Lian Sachse
Stel & Kostuums: Ashleigh Hilton
’n Scenario Productions en Die Centurion Teater aanbieding

Details

Start:
July 4 @ 10:00 am
End:
July 5 @ 11:00 am
Cost:
-from
Website:
https://www.quicket.co.za/events/317684-jan-en-die-boontjierank-n-mini-pantomime-kinderteater-die-centurion-teater/

Venue

JEDBJ
123 Amkor Road
Centurion, Gauteng 0157 South Africa
+ Google Map