
Watchmen samekoms Woensdag oggend. Die gebedspan sien mekaar 04h30 tot 05h30 (ALMAL WELKOM) en dan die normale samekoms 05h45 tot 07h00
Ons gesels more oor die volgende tema……..”What is your favourite feeling ”
Laat bietjie julle gedagtes gaan oor hierdie een.
Sien uit om julle broers te sien! 🙏🏻❤🙏🏻