Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Mighty Watchmen Centurion Weekly Prayer Meeting

September 3, 2025 @ 4:30 am - 5:30 am
Free

Goeie more manne, Watchmen samekoms more oggend.

Gebedsversoeke per WhatsApp na Andre Lubbe asseblief by +27 82 576 5227

Die gebedspan sien mekaar 04h30 tot 05h30 (maar ALMAL is WELKOM om te join) en dan die normale fellowship samekoms 05h45 tot 07h00

Ons gesels more oor die volgende tema……..”What is your favourite feeling ”

Laat bietjie julle gedagtes gaan oor hierdie een.

Sien uit om julle broers te sien! 🙏🏻❤🙏🏻

Details

Date:
September 3, 2025
Time:
4:30 am - 5:30 am
Cost:
Free

Organizers

Andre Lubbe
Arnold Du Plessis

Venue

Thunder Ridge Spur
Cnr Rooihuiskraal & Basson Streets, Pretoria, South Africa
Centurion, South Africa
+ Google Map