Jan en die Boontjierank
Jan en die Boontjierank is TERUG! Na UITVERKOOPTE vertonings vroeër vanjaar is hierdie mini-pantomime weer op die planke vir ’n REUSE avontuur in die Julie vakansie! 4 – 5 Julie 2025 10h00 R110 pp https://qkt.io/2JanBoontjierankCT25 ’n Jan maak altyd ’n plan – maar hierdie keer beland sy planne hom reguit in die sop van ’n honger reus! Kom […]