Plaaspret Fees/Vibe – Swartkop Laerskool
Plaaspret Fees/Vibe Kom kyk wat maak Laerskool Swartkop uniek en kom ervaar ons Pure Plaasvibe vir jouself! Registreer deur die skakel in te vul voor 15de Okt 2025 : https://forms.gle/3Tz6wstRhjN4Usy68 Venue: Laerskool Swartkop. Almal welkom - dis veral vir 4-6jariges om 'n heerlike plaasvibe te ervaar. Kom speel saam en ervaar 'n stukkie plaasvibe.