Gouelokkies Sprokiesland Speurder
GOUELOKKIES: SPROKIESLAND SPEURDER! KINDERTEATER! 28 MAART 2024 110PP 10H00 & 13H00 Die sprokies, soos ons hulle ken, is besig om te verander, karakters vergeet hul reëls, en sommige verdwyn selfs heeltemal! Maar moenie vrees nie, want die briljante Sprokiesland-speurder Gouelokkies is op die spoor van hierdie misterie.