Molly & Wors – Die Verhoogstuk
TERUG OP OORWELDIGENDE AANVRAAG - Na uitverkoopte gehore! MOLLY & WORS – DIE VERHOOGSTUK Met Willie Esterhuizen & Lizz Meiring Na jare se smeek en pleit van die kykerspubliek is die immergewilde Molly en Wors terug—dié keer op die verhoog! Gehore kan uitsien na vlymskerp humor, soos net Willie dit kan doen. En die tema? […]