Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan EINE KLEINE NICHTMUSIK

Voortrekker Monument Pretoria

Die FAK Jeugsimfonieorkes skop die jaar se program af met ’n opwindende orkeskonsert genaamd Eine Kleine Nichtmusik. Die werke bevat vele musiekstyle, met gedeeltes uit Joseph Haydn se Simfonie no. […]

R150