Hettie Brittz Kweek kinders met Karakter
Hettie Brittz kom kuier die 16de Mei in Centurion met haar nuwe boek "Kweek Kinders met Karakter". Hierdie beloof om 'n insiggewende aand te wees propvol pret, kennis en wysheid. […]
Hettie Brittz kom kuier die 16de Mei in Centurion met haar nuwe boek "Kweek Kinders met Karakter". Hierdie beloof om 'n insiggewende aand te wees propvol pret, kennis en wysheid. […]
VROU ENS. MANDRI ‘VROUDRIE’ SUTHERLAND 16 MEI 2024 R200 PP 19H30 Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is 'n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking.