Lexus POP Classics 2023
Lexus POP Classics 2023Die gewilde Lexus POP Classics, wat óók deur die Afrikaans is Groot-span vervaardig word, is vanjaar weer op 22 Julie, by die SunBet Arena in Pretoria, op die planke. Nadat ons weens die Covid-19-pandemie 'n ruskans moes vat, kan ons uiteindelik weer hierdie lekker konsert vir julle bring. Demi Lee Moore, Monique […]