Die FAK Jeugsimfonieorkes en Akademia-koor in konsert
Die FAK Jeugsimfonieorkes en die Akademia-koor vat weer hande in die jaarlikse konsert in die Heldesaal van die Voortrekkermonument op 22 Mei onder leiding van dirigente Jaco van Staden en Franco Prinsloo. Die orkes en koor het in 2023 vir die eerste keer saam opgetree en is opgewonde om weer hierdie jaar ’n opwindende program […]