Die Vyftigers
DIE VYFTIGERS Hiérdie naweek! Jy kan die nie misloop nie! Vier kunstenaars. Vier stories. Een verhoog. Een taal. Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen, en Abel Kraamsaal—vier van Afrikaans se mees egte, rou stemme kom saam vir ’n unieke musiekteaterervaring wat gehore regoor die land bekoor het. 26 & 28 September 2025 26 Sept – […]