Dinosourusse kan nie lees nie
Die ATKV & Scenario Produksie bied aan: DINOUSOURUSSE KAN NIE LEES NIE! (KINDERTEATER) 27 MAART 2024 R100 PP 10H00 Emmie en haar vreemde Oupa Bas het ’n reuseprobleem! Wat maak ’n mens met ’n dinosourus in jou sitkamer? En hoe kry ’n mens daardie dinosourus weer terug by sy huis?