Vrouens – Madri Sutherland
VROU ENS. MANDRI ‘VROUDRIE’ SUTHERLAND 16 MEI 2024 R200 PP 19H30 Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is 'n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking.
VROU ENS. MANDRI ‘VROUDRIE’ SUTHERLAND 16 MEI 2024 R200 PP 19H30 Mandri Sutherland, ook bekend as Vroudrie, se eerste eenvroustuk is 'n kombinasie van storievertelling en uitspattige karaktervertolking.
DRAG DINNER & SHOW - FUN NIGHT OUT! RIRI ROUGE & GENIE WISH 17 MEI 2024 R125 PP 17H30 FOR 20H00 As they take you down memory lane with hits from the good old days with a twist of modern hits in-between, they will have you dying of laughter as you enjoy a good old […]
Die FAK Jeugsimfonieorkes en die Akademia-koor vat weer hande in die jaarlikse konsert in die Heldesaal van die Voortrekkermonument op 22 Mei onder leiding van dirigente Jaco van Staden en Franco Prinsloo. Die orkes en koor het in 2023 vir die eerste keer saam opgetree en is opgewonde om weer hierdie jaar ’n opwindende program […]
Is jy onseker of voel jy oorweldig deur die lang lys van vakke waaruit jou kind kan kies? Bemagtig jouself en help jou kind om reg te kies! Woon op 23 Mei 2024 om 18:00 Solidariteit en ons opleidingsvennote se GRATIS #Vakkeuse-webinaar by. Solidariteit in samewerking met Akademia, Sol-Tech en Bo-Karoo Opleiding bied ʼn omvattende […]
Jan en die Boontjierank is TERUG! Na UITVERKOOPTE vertonings vroeër vanjaar is hierdie mini-pantomime weer op die planke vir ’n REUSE avontuur in die Julie vakansie! 4 – 5 Julie 2025 10h00 R110 pp https://qkt.io/2JanBoontjierankCT25 ’n Jan maak altyd ’n plan – maar hierdie keer beland sy planne hom reguit in die sop van ’n honger reus! Kom […]
Pottery WorkshopExplore our - make your own cheese plate - workshop. Our team is here to guide you. Workshop PricingAdults: R650 Includes: Instruction, clay, paints/glazes, firing, sarmie and a glass of wine or juice. Contact Us 084 425 1321 info@arteryroom.co.za Let’s get creative!
Our Main Guest Speaker will be Charlene Davids Charlene Davids is passionate about helping people to become the best version of themselves. She has a particular interest in women upliftment and the next generation’s personal development. After a successfull career of 25 years in Banking, she decided to fully commit to her passion and purpose. […]
Centurion Ondersteuningsgroep, nooi u uit na hul maandelikse byeenkoms Moderne Koöperasies.