Centurion Gemeenskapsfees 2025
Centurion Gemeenskapsfees op 27 September 2025 is dié plek om te wees. Feesgangers kan uitsien na pretlope, bergfietswedlope, stalletjies, ’n gemeenskapskombuis, kinderspeelarea, skoletalentopvoerings, 14 kunstenaars plus die rugbywedstryd tussen die […]