Ffortissimo Vocal Ensemble – Fauré Requiem
Die FAK bied ’n unieke Paaskonsert aan met Gabriel Fauré se Requiem in D mineur, Op. 48 deur die Ffortissimo Vokale Ensemble en ’n kamerorkes onder leding van Gideon Els . Die soliste is Janré van Jaarsveld (tenoor), Marlie Jonker (sopraan), Lanie Coetzer (mezzosopraan) en Hanneli Vivier (alt). Kom beleef die ideale Paasfees ervaring van […]