Mighty Watchmen Centurion Weekly Prayer Meeting
Goeie more manne, Watchmen samekoms more oggend. Gebedsversoeke per WhatsApp na Andre Lubbe asseblief by +27 82 576 5227 Die gebedspan sien mekaar 04h30 tot 05h30 (maar ALMAL is WELKOM om te join) en dan die normale fellowship samekoms 05h45 tot 07h00 Ons gesels more oor die volgende tema……..”What is your favourite feeling ” Laat […]