Die FAK Jeugsimfonieorkes bied aan EINE KLEINE NICHTMUSIK
Die FAK Jeugsimfonieorkes skop die jaar se program af met ’n opwindende orkeskonsert genaamd Eine Kleine Nichtmusik.Die werke bevat vele musiekstyle, met gedeeltes uit Joseph Haydn se Simfonie no. 83 (die Hoender), Franse komponis Georges Bizet se L’Arlessiene Suite no. 2, die Sweedse Rapsodie van Hugo Alfvén, die Spaanse klanke van Asturias deur Isaac Albeniz, […]